Klik op foto om dit te vergroot

Lente uitsig oor R62 na die reën.

Deur Johan Beukes
17 Desember 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Ek het vroeër hierdie foto vir ‘n kennis gestuur na die goeie reëns in ons winter.

Vele hande ligte werk as beeste gevoer moet word.

So weet Rambo en Nero as dit sondag is mag hulle Mark help beeste voer en spring al te graag op die bakkie.

Oestyd in die Overberg

'n Oesland foto op die plaas, Malanskraal in die Swellendam distrik, waar daar gars geoes word.

Kuikenprinses

Vicky-lee Strydom en haar boetie, Seppie, help fluks maandae om kuikens uit te pak. Somtyds raak sy moeg en span uit op die voersakke. Sy is 6 jaar oud en...

Wildheining inspeksie!

Spoeta en haar baas op wildheining inspeksie, op soek na jakkals, rooikat, meerkat en enige ongedierte wat skade kan veroorsaak asook gate onder deur heining...

Kuilvoer klonk

Daniel (3) is 'n boerseun in murg en been! Hy was dan ook by toe die eerste kuilvoer gesny is vir die seisoen...lekker voer vir die beeste in die winter wat...

Sien al die foto's