Klik op foto om dit te vergroot

Lig in die tonnel

Deur Koos Geldenhuys
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Wat is n mooier prentjie vir n boer as dit om n oggend uit jou huis te stap na n droogte en planttyd is amper verby! Vreugde, dankbaarheid en blydskap baklei met mekaar. Dankie dat ek kan boer en n Hemelse Vader ken wat voorsien. Verruil dit vir niks!

Die Groot Trek

Angoras is nie altyd so pieperig soos almal dink nie. Hierdie grooteier ooie stap met gemak deur die waters na hulle lamkamp toe.

Boere Meisies

'n Groep Graad10 vriendinne van Delmas het besluit om n paar fotos te neem. Plaas meisies wat het ons verwag? Almal het opgedaag in khaki hemde en wat sal 'n...

Lusern lande maak almal gelukkig – tot die kat

Hier sit snowy my mannetjies kat, gebore op die plaas. Niemand weet nou nog hoekom hy soos n siamees lyk nie, want hier is nie van daardie soort op die plaas...

Vrystaat windhond – “Jakkals se baas”

Sprocket, Cruiser en Rommel vat n rus kans in n koel vars geploegde land, na 'n jakkals gevang is en moontlik 'n paar lammers se lewens gered is. Hulle...

Blesbok hanslam

Die blesbok lammetjie het ons beseer gekry in die kamp. Die vearts het die rammetjie behandel en daarna het ons begin om hom hans groot te maak. Daar is 'n...

Sien al die foto's