Klik op foto om dit te vergroot

Lily wil ook die drone vlieg

Deur Steyn Viljoen
20 Julie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Vandag is selfone so maklik om te gebruik dat enige ouderdom dit kan gebruik.

Binnekort gaan drones ook so maklik en bekostigbaar wees, dat enige persoon een gaan kan koop en vlieg.

*Die foto is in Ashton, Wes-Kaap net na n sitrus drone vlug deur DroneClouds.

Reuse kool

Hier sit my dogterjie Lize Van Heerden by van ons reuse kool. Die kool weeg omtrent 13 kg.

9 maande oue Grace Mari ons kleindogter

Ouma Charlotte het by haar kinders in Stilfontein gaan kuier en toe die kuier op die einde raak wil ouma sommer vir Grace ook in pak. Sy moet vir Ouma gaan...

Beeste en die Kudu bul

Terwyl ons besig was om die beeste in te bring ..staan hy daar....vir n paar sekondes ..en toe spring hy oor die draad en hol rustig weg

Reën

Ons 18maande dogtertjie en die modder van ons eerste reën !!!

Gauteng

Africa trek Diere.

Sien al die foto's