Klik op foto om dit te vergroot

Merlot van bo.

Deur Nicolaas van Rensburg
15 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Merlot oestyd op Morgenrood in die Breedekloof wynarea in die weskaap.
2017 was ‘n rekord oes vir ons.

‘n Mooi dagbreek

Nog n mooi dagbreuk , tedanke aan God.

Pampoen foto

Pappa het hierdie jaar besluit om vir die eerste keer 'n "giant pumkin" te plant. Isabella(3) het haar gate uit geniet en die pampoen moes later 'n "koets"...

Abnormaal die nuwe normaal

Gister middag op die plaas: ABNORMAAL die nuwe normaal?? Bok se kind, moet ook altyd wees waar hulle nie veronderstel is om te wees nie, Of..... hulle wil 'n...

Omgekrap opgestaan

Ons Bonsmara stoet bul (Arthur) is gewoonlike n baie rustige bul, maar hierdie oggend het alles deurgeloop miershope, bosses en polle gras.

Boer in Wording

Klein Boeta is 15 maande oud en is mal oor die plaas lewe. Hier staan en wag hy net dat pappa die trekker start sodat ons kan begin werk.

Sien al die foto's