Klik op foto om dit te vergroot

Mielie plantjie

Deur Carla van Tonder
6 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Mielie plantjie

Beroepsjagter Rossie #GarminDog

Hier is te min spasie om die liefde wat ek het vir my hond, Rossie, te beskryf. As sy nie welkom is nie dan is ek nie welkom nie.

Strooptyd is Vet pret die Jaar

Ons Kleine Dogtertjie Ellie Geniet die mielies op die wa en kan nie genoeg kry nie so opgewonde oor die mooie oes

Pampoene

Neels Verwey (78) van Ladybrand met sy groot pampoen in sy agterjaart. Toe sy kleinkinders die pampoen sien sing hulle met vreugde "pampoene op die dak" waar...

Werkesels Bymekaar

Al jare saam maar een met \'n nuwe glimlag. Buite die plaashuis op die plaas Slagboom in Addo.

‘n Blom tussen die sonne

Hierdie is geneem na die Here soveel genade in reenwater aarde toe gestuur het. Na 'n droë seisoen, is ons hierdie seisoen baie dankbaar en het ons daarna...

Sien al die foto's