Klik op foto om dit te vergroot

Mieliekop

Deur Rhenier Labuschagne
28 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

My skoonouers boer buite Hartbeesfontein in die Noordwes. Ek het hierdie foto geneem terwyl die kinders in die mieliewa gespeel het.

Na lekker reen

Na lekker reen, loop en drink bees op pad terug veld toe

Veld in Kimberley foto 3

Ons het nie baie reen op n slag op die plaas gehad nie, maar baie goeie opvolg reen ..naderhand was die grond baie klam, en met tye het die nuwe gras dood...

Mooiste Kalahari blom

Hierdie is n besonderse blom. Die Kalahari mense het nog nooit so blom gewaar nie. Hierdie blomme het opgekom in die vaalpannetjies na die droogte toe ons so...

Cabaña Doña Ana se Dorpers

Hierdie is Dorpers wat aan die Brits familie van Caaguazu, Paraguay behoort. Die grootste stoet in Paraguay

Hoeveld Landbou skou 2016

Ons dogtertjie Jana tans 19 maande op die Ermelo skou in die leiklas.

Sien al die foto's