Klik op foto om dit te vergroot

Nagskof

Deur Gerdehann Pienaar
15 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ek spaar die foto nou al vir ‘n jaar en ek deel hom met groot opgewondenheid. Met die hulp van my vriend Martin Storm het ons tot in die vroeë oggend ure gewerk om net die foto te kan neem. Ek word altyd verstom geslaan aan die natuur se skoonheid. Daar is niks aan die foto gephotoshop nie, net die gewone lightroom verskuiwings.

3 stelle tweelinge in die ergste droogte (tweeling no 2)

Was ek Geseend? Beteken dit n baie goeie jaar wag vir ons? Ek het 3 stelle tweelinge in die ergste droogte ooit gehad . Al 6 kallers is groot, vet en gesond ,...

God se Belofte

Hierdie reenboog het op 18 Julie 2013 oor ons plaas Oskopvlakte BB Laingsburg verskyn na n bui reen, dit was vir ons 'n boodskap van God. SOveel belofte in die...

Ons kan nie vanoggend skape bymekaarmaak!

Dit is een van my skaaphonde,Jonas, wat ek afgeneem het toe dit so lekker gesneeu het hier by ons in Julie 2012,Hy staan op die foto,so dik was die sneeu,dit...

Trail op die spoor…

Foto's soos die maak die vier uur in die oggende opstaan om saam met die honde te gaan jag beslis die moeite werd. Sonder twyfel werk die honde doeltreffend en...

Reënwater

Dit het lekker gereën in die Karoo ... en die dam is weer vol water!

Sien al die foto's