Klik op foto om dit te vergroot

Nguni

Deur Erich Olivier
20 Julie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Kalahari se kleurskakerings

Boerseun van formaat

Gehan geniet n middag in die vels saam sy ouers Tiaan en Joanie Coen...

Reën

Ons 18maande dogtertjie en die modder van ons eerste reën !!!

Koolstoof

Vroegoggend son op 'n gesellige en rustige koolstoof in 'n sandsteen plaashuis in die Oos Vrystaat.

Oestyd onder die Langeberge

Foto is November 2014 geneem.

Overberg op sy mooiste

Hierdie is 'n foto van my pa en boetie in die kanola op ons plaas Potteberg, naby Bredasdorp. Ons is dankbaar dat die kanola so mooi lyk.

Sien al die foto's