Klik op foto om dit te vergroot

Nuwe familie lid

Deur Esje Esterhuyse
27 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Dit is my nuwe lid van my begin tot boer familie. Mooi jonk en gesonde bulletjie

Plant 2016

Laaste dag van plant 2016 vir Monette Farms. In die foto is x5 580hp en x2 620hp trekkers met x5 84 voet en x2 76 voet Bourgoult lugdruk planters

Hond – ‘n man se beste vriend

Dit is onbeskryflik mooi om te sien hoe die jagters 'n band bou met die honde. Vir hulle is dit nie net nog 'n beroep nie, maar dit is 'n brandende passie....

Voersny in die Oos-Kaap

Ninke Scheepers het hierdie pragtige foto op Facebook met ons gedeel. Mooi is darem maar mooi! Sy sê: Ek deel graag hierdie foto wat ek geneem het op ons...

Prinsesse en hul perde

Ciska en Nika help elke middag om al die diere op die plaas kos te gee. Die lekkerste is natuurlik om die perde te voer en bietjie met Maestro te gesels. Moet...

Droogte gebreek

Wolke oor 'n vol pan water na 'n paar maande se droogte.

Sien al die foto's