Klik op foto om dit te vergroot

Oggendstormloop

Deur Amanda van Blerk
7 Augustus 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Die beeste word op mieliereste oorwinter en word elke oggend getel wanneer hulle ingejaag word. Hulle is die eiendom van Bees (!) van Blerk van Fouriesburg.

Wanneer kom die reën?

Tipiese plaas kind wat op hekke klim. Angus beeste in agtergrond. Baie droog

Mooiste Kalahari blom

Hierdie is n besonderse blom. Die Kalahari mense het nog nooit so blom gewaar nie. Hierdie blomme het opgekom in die vaalpannetjies na die droogte toe ons so...

Strooptyd

Laatmiddag en die seisoen se laaste vragte word gelaai. Strooptyd is verby

Op ons kniee …

My man Kenny boer vir Murray Andrews op sy plaas Ecowa in Elliot. Hulle het \'n Slagpale en Voerkraal en hy doen die boerdery. Hy het mielies geplant soos...

Blouwildebees

Blouwildebees geskiet in die Belvedere area. Bul het 160kg uitgeslag.

Sien al die foto's