Klik op foto om dit te vergroot

Oom son raak aan alles

Deur Ciette Kusel
24 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Wanneer ek op die plaas gaan kuier, sorg ek dat ek ten minste met een foto’tjie huistoe kom, ingeval ek verlang na daai plek waar die son aan alles kom raak, voor hy onder gaan.

Beeste en die Kudu bul

Terwyl ons besig was om die beeste in te bring ..staan hy daar....vir n paar sekondes ..en toe spring hy oor die draad en hol rustig weg

Dankie

Selfs al is die foto in n spilpunt geneem, bly ons dankbaar vir reën.

Koel af langs Marico rivier

Niggie en nefie sit op die wal van die Marico rivier. Die twee geniet die natuurskoon, visvang en koel af in die rivier. So duidelik in die foto is niggie Leah...

Legs snuffel koedoes uit in die berg.

In die veld is hierdie intelligente hondjie van my se neus permanent op die grond en snuffel sy alles uit en hou nie op voor sy iets gevind het nie. Die Beagle...

Veld

Die 2 seuns van PJ Olivier van die plaas Bonnievale, Fraserburg, kyk uit vir reën! Zako (5) en Henko (3) boer graag saam! Hier speel hul n ent van die huis af...

Sien al die foto's