Klik op foto om dit te vergroot

Pak die bul…

Deur Ciette Kusel
23 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ek het grootgeword op ‘n plaas en my ouers woon steeds op hierdie pragtige plaas in die Kameel distrik in Noord-Wes. Hierdie is ou Bulla, ek kom net met ‘n Zoom lens só naby aan hom!

Boer maak n plan

Hoe om bakkie se ratkas pilotbearing te verwyder en het nie die regte gereedskap en bly op n plaas of plaas dorp. gebruik regte rallbolt na gelang van grote...

Grondboontjietyd op Tel-El-Keber

Om 'n boer te wees moet jy LANK en DIEP kan dink.... en BAIE planne kan maak. Fanie (9) is bietjie moeg na 'n dag se grondboonplukkery, en sit hier bietjie met...

Gauteng

Zambia Kafue Park

Evan is baie lief vir sy hoender

Hier kan mens mooi sien hoe groot die hoender is!

leer skool in Canada

ek werk tans op n plaas in Canada om meer te leer oor skaap boerdery en hoe hulle manier van Boer verskil van suid afrika die skaap lewe heel gemaklik in...

Sien al die foto's