Klik op foto om dit te vergroot

Pampoene

Deur Ryno van der Westhuizen
28 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Neels Verwey (78) van Ladybrand met sy groot pampoen in sy agterjaart. Toe sy kleinkinders die pampoen sien sing hulle met vreugde “pampoene op die dak” waar oupa antwoord “ons sal maar vir hom ‘n dak moet bou”

Stroop koring

Koring tyd

Nguni sonsondergang

Son sak by Jasonqua Nguni stoetery in Viljoenskroon.

Bonsmara’s enigeiemand?

Ons dogtertjie Anronette van Wyk, 10 maande oud, geniet dit vreeslik om saam met haar pa Koos van Wyk te boer. Anronette het die Bonsmara bulletjies geroep...

Strooptyd is hier

Stroop tyd

Klein boere met groot harte

Drieling Jean, Ruan en Henro Gerhardt en Bernard Gilfillan droom groot!

Sien al die foto's