Klik op foto om dit te vergroot

Reg vir kersfees

Deur Suanè du Plessis
9 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

T-bone en Rump steak moet ook bietjie rooi dra vir kersfees wat om die draai is.

Beste tyd van die dag

Ek het foto van my broer Jaco en sy hond Frikkie geneem by droëbone wat onder besproeing verbou word in Malawië. Was besig om gif te spuit op die bone.

Bees inbring tydens droogte

Geen veld, bees stap sommer agter bakkie aan op pad kraal toe

Overbergse kanola blom goudgeel

Die Overbergse wintersonnetjie is uit en ek gryp die kans aan om in oupas se goudgeel kanola te gaan baljaar. Vir n Durbanviller is die wegbrekie na plaas...

Beweging in aksie… my passie, my lewe

Pluto is nou wel nie van 'n ander planeet nie alhoewel hy somtyds 'n wye draai op die plaas hardloop. Hier is hy angsting in afwagting vir aksie sodra daar n...

So sak die son hier by ons

Ons woon ongeveer 20 km buite Nigel op die plaas, elke sonsondergang is maar vir my mooi maar sommiges is net besonders, soos hierdie een!

Sien al die foto's