Klik op foto om dit te vergroot

Regte tyd, regte plek.

Deur Janine Lambrechts
13 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Hierdie is iets wat ek nog altyd wou afneem. Ek ry altyd en soek na een wanneer ons na my swear se wildsplaas toe gaan. Die dag is ek bederf met 16!

Goudpot

Ons het die reënboog baie waardeer, want dit is nie n algemene verskeinsel in ons omgewing nie.

Perdeskou

Matthys (11) uitgevat in sy jas en das op die perd Argo vir die Dresseer-skou by Silvermist-stalle in Joostenbergvlakte. Hy het derde gekom!

Stofstorm

Terwyl ek in die bakkie sit vir die veewagter om die hek oop te maak, sien ek die aankomende storm. Dit was net 'n stofstorm en dit het hier nog nie gereën nie

Mooi

Wat \'n mooi gesig tussen Kimberley en Hopetown

Werkesels Bymekaar

Al jare saam maar een met \'n nuwe glimlag. Buite die plaashuis op die plaas Slagboom in Addo.

Sien al die foto's