Klik op foto om dit te vergroot

Seën van die reën

Deur Anke Badenhorst
23 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons boer langs die Krokodilrivier naby Makoppa. Vanoggend het daar 65mm reën geval. Die pad skool toe is amper onbegaanbaar, daarom is die skool vandag gesluit. Met die eerste geleentheid is die seuns, Johann (6) en Marko (4) uit die huis uit en het die nat weer en modder terdeë geniet. Dit is so ‘n voorreg om ‘n plaaskind te kan wees.

Boontjielande teen sonsak in Mississippi

Sonsak oor Boontjie lande in V.S.A Mississippi/spilpunt besproeiing.

Overberg

Plaaslewe op sy beste!!

Dankie

Selfs al is die foto in n spilpunt geneem, bly ons dankbaar vir reën.

n Boer se moed sak

Die wolke het opgekom.....n mens kry trane van dankbaarheid..dan kom die wind.... erge wind, en grootste stof storm waai al jou hoop weg .....en n boer se moed...

Skapiekind

Clarissa is baie lief vir die lammetjies. Sy soen en druk hulle altyd. En \

Sien al die foto's