Klik op foto om dit te vergroot

Seuns met hul bul trekkers in reënwater

Deur Carike Niemann
9 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Op ons plaas Hamburg (NoordWes 60km wes van Vryburg) – by die 200mm reën vir die week gekry. Dam water op klipbank gemaak. Kinders het dit baie geniet. Dit was baie droog gewees. Die seuns het hul JohnDeere bul-trekkers in die water rond gestoot oor die klippe.

Beeste in gietende reen

OP 25 Januarie 2016 het ons weer baie goeie reen gekry . Ek s is veld toe, was bang jong kallers verdrink, daar was baie dragtige koeie in die kamp, het al...

Dis lekker op die mooie Hoëveld!!

Hierdie was natuurlik die hoogtepunt van die week.... oupa het hierdie 2 lyfies gaan wys hoe word grasbale gemaak.

Vandag se Goud

Bykans elke huis in Sutherland Noord-Kaap het sy eie goudbrond (water) in sy tuin

Klein boere met groot harte

Drieling Jean, Ruan en Henro Gerhardt en Bernard Gilfillan droom groot!

Kind wees op die plaas is lekker!

Op 'm lekker somers laatmiddag is daat niks lekkeder as om 'n paar foto sessies In te werk op die plaas nie. Die klein dogtertjie is op jaar gelukkigste op...

Sien al die foto's