Klik op foto om dit te vergroot

So bevoorreg!

Deur Janine Lambrechts
13 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Behalwe vir die gesaaides op die plaas het ons ook swartwitpense. Dit is my en my man se werk om na die wild om te sien. Ek geniet dit baie en sorg dat ek altyd my kamera byderhand het wanneer ons na hulle toe gaan.

Sonsondergang

Laat middag sonsondergang oor Klipdrifdam distrik Potchefstroom,Noord Wes.

Bale-pret

Speeltyd op Pappa se bale

Oom son raak aan alles

Wanneer ek op die plaas gaan kuier, sorg ek dat ek ten minste met een foto'tjie huistoe kom, ingeval ek verlang na daai plek waar die son aan alles kom raak,...

Die groot Droogte

Dooie diere naby Tosca

Sien al die foto's