Klik op foto om dit te vergroot

So sak die son hier by ons

Deur Annamarie Smuts
16 Maart 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Ons woon ongeveer 20 km buite Nigel op die plaas, elke sonsondergang is maar vir my mooi maar sommiges is net besonders, soos hierdie een!

Grondbone tyd

Malan Jordaan van Bothaville sit hand by met die sak van grondbone.

Moedelose Boer

Ai om jou diere so honger te sien in die droogte is hartverskeurend. Jy is al hoop vir hulle vir n krieseltjie lusern /kos

Malandi is in beheer agter die stuurwiel terwyl pappa (Malan) sake op die telefoon moet bespreek

Ons was Junie op vakansie en hier kuier ons bietjie by oupa op die plaas. Net soos pappa en oupa het Malandi 'n groot liefde vir die plaas, buitelewe en diere.

KASSAWA : AFRIKA SE AMPER PATAT.

Die Kassawa plant is meerjarig..Jy oes die Wortels uit .China is die grootste verbruiker van Kassawa.Die plant skil is dodelik giftig.Die vrug is wit en word...

Kudu bulle

Om 9 kudu bulle saam te sien is voorwaar n belewenis... die foto is in Jan 2016 na die eerste reen geneem . dit was so droog hier by ons, ek moes al die wild...

Sien al die foto's