Klik op foto om dit te vergroot

Sonsondergang van bo.

Deur Jacques Jordaan
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Beste manier om die sonsondergang te wardeer , vanuit die hoogte van ñ windpomp , met ñ windstil winter skemer en iemand om jou warm te hou…

Graan kom op na reën en skape word geskeer

Na verlede week se lekker reën in die Wes-Kaap kom die graan uiteindelik op. Ons is baie dankbaardaar oor. Die skape is ook droog en kan geskeer word. Dis...

Lily wil ook die drone vlieg

Vandag is selfone so maklik om te gebruik dat enige ouderdom dit kan gebruik. Binnekort gaan drones ook so maklik en bekostigbaar wees, dat enige persoon...

Son-blomme

Na n taai, droeë somer,is ons dankbaar vir n pragtige oes op die lande.

#GarminDog

Zorro my Engelse Setter reun was hier nog jonger as een jaar oud maar hy wys reeds met hoeveel energie hy soek vir fisante en patryse.

Besproeiings tyd

Chenin blanc entjie stokkies in die Breedekloof is dankbaar vir die bietjie water.

Sien al die foto's