Klik op foto om dit te vergroot

Strooptyd

Deur Le Roux Kuhn
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Op Cornie Brits se plaas, Modderfontein, net buite Heidelberg, Gauteng, het Le Roux Kuhn heerlik in die witmielies gespeel terwyl sy boetie Juan Kuhn heeldag op die stroper was. Le Roux is amper 3 en Juan is 4, ten volle uitgerus in Case.

Sky die weimaraner

Sky jag nie net voëls en roofdiere nie, maar help my ook om die perde in te bring van die land. Hy is deur die dag sy ma se model en is reeds bekend as die...

Van Schalkwyk Vervoer besig om te laai

Van Schalkwyk Vervoer besig om te laai.

DIS MY GROND

Ons besig om blou-buffelgras te plant op plaas Honeymoon naby Louis Trichardt

Wolke en suikerriet

´n Wolkbank met belofte oor die suikerriet van Colonia Independencia.

Ons leer speel-speel

Milla ons Jack Russel het van 8 weke oue ouderdom die skerp instink getoon om spoor te sny. Rats oor die karoo klippe en getrou op haar spoor. Hier speel sy en...

Sien al die foto's