Klik op foto om dit te vergroot

Strooptyd – Genadetyd

Deur Janine Lambrechts
13 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Na die vreeslike droogte het die Liewe Vader ons steeds met ‘n oes geseën. Ons het hierdie uit die vliegtuig geneem.

Stof en wind storm in Noord Kaap

Die wind en stof storm was so sterk, dit het water uit dam gegooi

Sonneblom

Ek het my kokketiel se lee kosbak in die bedding leeggemaak. En toe kom hierdie op. Is dit nie mooi nie?

Reenvoels in die Noord Kaap

Net na ons eerste reen in Januarie 2016 , kom ek af op 5 pare reen voels. N Vrou van Namibia het aan my gese dit beteken, ons gaan baie reen kry ..sy was reg

Noordwes-horison

Amerika is nie die enigste plek met "big sky" nie!

Groot Droogte

Dooie diere naby Tosca

Sien al die foto's