Klik op foto om dit te vergroot

Strooptyd is Vet pret die Jaar

Deur Ellie Honeyborne
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons Kleine Dogtertjie Ellie Geniet die mielies op die wa en kan nie genoeg kry nie
so opgewonde oor die mooie oes

Ons leer op die boeremanier

Die stofstorms woed elkedag verwoed in ons distrik. So het die pad wat toegang tot die huis verleen, amper al n driekwart daarvan, toegewaai. Ons sit vas ,...

Op ons kniee …

My man Kenny boer vir Murray Andrews op sy plaas Ecowa in Elliot. Hulle het \'n Slagpale en Voerkraal en hy doen die boerdery. Hy het mielies geplant soos...

Beesboer van die jaar

Mariné Slabbert(1) kyk haar Oupa se beeste deur, om vir hom te se waai beeste verkoop moet word, saam met haar ouers (Paul en Elaine)

Belofte van reen

Die weer steek baie belowend op op 'n vuurwarm Sondag middag.

Genade na die Droogte

Ek het die foto een laat middag geneem net nadat mielies begin kop het. Hierdie is ons 2de aanplanting nadat die eerste een verskroei het in die droogte, Die...

Sien al die foto's