Klik op foto om dit te vergroot

Strooptyd op Modderfontein

Deur Le Roux Kuhn
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Op Cornie Brits se plaas, Modderfontein, net buite Heidelberg, Gauteng, het Le Roux Kuhn heerlik in die witmielies gespeel terwyl sy boetie Juan Kuhn heeldag op die stroper was. Le Roux is amper 3 en Juan is 4, ten volle uitgerus in Case.

sonopkoms

sonopkoms op ons plaas buffelsdrift george

As jy die mooi in alles kan sien

Ons seuntjie Zander (20 Maande oud) sit op 'n muurasie wat in die veld staan en bewonder al die veld blomme.

Prinses-skaapwagter

Jana, ons vierjarige prinsessie, help Pappa skaap land toe jaag op 'n koue wintersoggend.

Canola in blom

Canola in volle blom na die week se lekker reen in die Overberg

Droogheid

Foto geneem net anderkant Tosca, Noordwes op Sakkie en Erika de Beer se plaas. Die deel van ons land kan genadeloos en hard wees, maar hou sy eie bekoring in.

Sien al die foto's