Klik op foto om dit te vergroot

Strooptyd op Modderfontein

Deur Juan & Le Roux Kuhn
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Op Cornie Brits se plaas, Modderfontein, net buite Heidelberg, Gauteng, het Le Roux Kuhn heerlik in die witmielies gespeel terwyl sy boetie Juan Kuhn heeldag op die stroper was. Le Roux is amper 3 en Juan is 4, ten volle uitgerus in Case.

#GarminDog

#GarminDog Uitstekend uithouvermoë en dryfkrag, op sy lang uitgerekte snuffeltogte, maak van Rolf ñ formidabele spoorsnyer.

Pappa se bone

Jacobus (3jaar) en MJ (9maande) het saam pappa gery om te kyk hoe sy bone opkom.

Beweging in aksie… my passie, my lewe

Pluto is nou wel nie van 'n ander planeet nie alhoewel hy somtyds 'n wye draai op die plaas hardloop. Hier is hy angsting in afwagting vir aksie sodra daar n...

Oupa se mooiste skapie

Milane kuier by oupa en ouma op die plaas. Dit was haar eerste ontmoeting met vars geskeerde skaapwol. Wat \'n plesier.

SkouKoors – Vroeg gediagnoseer

Zara le Roux (net 2 jaar oud) met haar Ponie Lilliepit op Tulbagh Landbouskou.

Sien al die foto's