Klik op foto om dit te vergroot

Turksvye

Deur Jan Bez
4 Maart 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Turksvye in volle vrug ná goeie reën. Foto: Daniella Louw

Boerboel liefde

Hier is Ewan (2) besig om oupa se Boerboel teef Chivas te omhels. Die twee doen byna alles saam en is werklik beste vriende! Ewan kan nie wag om naweke op die...

Mila Moo die Hans kalf

Ons hans kalf Mila Moo lek haar lippe af vir lekker voer.

Nylstroom Bosveld Sonsondergang

Net betyds die son gevang voor hy agter die bult verdwyn het. Dis wanneer die dag sy hoed neerle en kalmte die bosveld oortrek. Absoluut asemrowend! Hoe...

Oestyd onder die Langeberge

Foto is November 2014 geneem.

Ploeg saam met Oupa

Klein Erick Vermaak ( 3 jaar) wil baie graag trekker ry, maar Pa Derick Vermaak is besorg oor sy veiligheid. Pa vat toe 'n plastiese emmer, sny die voorkant...

Sien al die foto's