Klik op foto om dit te vergroot

Twee met een skoot

Deur Erika Jacobs
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Die foto is buite Hoopstad op n wildplaas geneem. Twee bokke een skoot en geluk. Dit was n hoogtepunt van die dag.

Droogte gebreek

Wolke oor 'n vol pan water na 'n paar maande se droogte.

Vreugde van plaaskinders na die reën.

My twee seuntjies Jano (5) en Marco (2) baljaar te lekker na die reën met hulle draadkarre in die water. Ons is so dankbaar vir die wonderlike reën wat ons...

Vele hande ligte werk as beeste gevoer moet word.

So weet Rambo en Nero as dit sondag is mag hulle Mark help beeste voer en spring al te graag op die bakkie.

My man se ander vrou

As die pivot moet loop moet hy loop.

Robbie Stow se Blouwildebeestbul

Robbie Stow (9) met sy blouwildebeestbul op Oom Thys Roux se plaas Nooitgedacht, Rooiberg.

Sien al die foto's