Klik op foto om dit te vergroot

Tweeling oes Perskes

Deur Gizela Uys
4 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons tweeling Gideon en Abrahma is nou 1jr 4 maande. Groot liefde vir die plaas en is al die pad saam met my en my man. Ons is besig met perske oes en droog en die manne geniet hulle gate uit.

Môrestond

Uitlaatstrepe van n boeiing wat wegraak daar waar die son opkom

Hanslammer

Ek het 'n bietjie buite gespeel met kamera toe sien ek die verskiklike mooi geleentheid vir 'n foto van sonsondergaan en een van my hanslammers.

Dit is mos die lewe

Sondela resort was so lekker , die diere kom eet uit jou hand uit . Ek stel die plek voor vir enige iemand

Afkoel in Noord Kaap hitte oor Desember

SO koel mens af wanneer dit verskriklik warm en droog is in die Noord Kaap. Ons kuier by my skoonouers op Daniëlskuil tydens die feesseisoen. Die grootmense...

Baal tyd

Alles reg vi lusern sny hark en baal

Sien al die foto's