Klik op foto om dit te vergroot

Uitbundig na lekker reën

Deur Gerhard le Roux
8 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Stormy, ‘n SA Boerperd, op pad na die trop toe, met Soekie die skaaphond wat hom probeer aankeer…..

Mak Brahman

OUPA IZAK EN ABRIE SAAM MET KLEINSEUN IZAK WAT OP DIE BRAHMAN SE RUG SIT.

Kalf wagter

Blommie die klein Kalfie het geen mamma of maaitjie gehad nie, die twee het baie gou ingespring en die baba opgepas.. loop saam, slaap saam en leer selfs haar...

Wie speel met wie?

Ons bulle is redelik mak en gee glad nie om as jy so nou en dan bietjie speellerig raak nie. Daarom het hy glad nie omgegee om vir Gerrit rond te sleep nie. Ek...

Water in die Waterberge

Ons gaan gereeld af rivier toe. Dan braai ons en swem in die rivier.

Trekker

Trekker in die woestyn op aanloopbaan.....

Sien al die foto's