Klik op foto om dit te vergroot

Vet Pret tydens Stroop dag

Deur GV Honeyborne
27 Junie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

GV het net so lekker baljaar op die wa mielies! so dankbaar vir die mooi oes!

Nagskof

Ek spaar die foto nou al vir 'n jaar en ek deel hom met groot opgewondenheid. Met die hulp van my vriend Martin Storm het ons tot in die vroeë oggend ure...

HOENDER BOER

MY BROER BART FOURIE HET N GROOT LIEFDE VIR HOENDER EN HULLE SO OOK VIR HOM.

Evan is baie lief vir sy hoender

Nog n oulikke foto van Evan

Koring

John Deere stroper gereed om koring te stroop by Smit boerdery.

Ons boer nog

Foto geneem in landelike omgewing laat een middag in Maart

Sien al die foto's