Klik op foto om dit te vergroot

Vreugde van plaaskinders na die reën.

Deur Naomi Coetsee
9 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

My twee seuntjies Jano (5) en Marco (2) baljaar te lekker na die reën met hulle draadkarre in die water. Ons is so dankbaar vir die wonderlike reën wat ons Hemelse Vader vir ons gestuur het.

Ja ek is trots op jou

Skapie vra dan so mooi , toe se ek ja ek is trots op jou

Wingerd bloeisel

Lente is hier en die lote blom mooi.

Skeertyd

Klein Hercules Wessels (2jaar) en sy sussie Liaré(5maande) geniet die skeertyd.

“Sleeping Beauty”

Kalahari Red ooi by die Letaba Skou, Tzaneen. Augustus 2016.

Katkos

Die hoender het sy mielies en eensaamheid verdien.

Sien al die foto's