Klik op foto om dit te vergroot

Winter Sonsak

Deur Jacques Jordaan
1 Julie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Angelique Meiring van Schweizer-Reneke, in die sonsak tussen die lang droe winter gras op ons plaas Losasa tussen Schweizer-Reneke en Vryburg.

Merke gereed dis plant tyd

Renier (2 jaar) maak seker dat elke saad bak op die planter presies die regte hoeveelheid soja sade bevat voordat daar verder geplant word.

Pret in die lang gras

Na 'n lang droogte het ons die beste reëns gehad in Januarie. Ons 20maande oue seuntjie Zander is mal daaroor om deur die nuwe lang gras te hardloop.

Skapiekind

Clarissa is baie lief vir die lammetjies. Sy soen en druk hulle altyd. En \

Vroegoggend

Foto geneem tussen Cruce Guarani en Corpus Christi.

Ons nuwe waardering vir Groen Gras

Na die intense droogte het ons voorwaar ñ opregte en nuwe waardering vir enige vorm van groen gras.

Sien al die foto's