Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kaap-agri-toon-omset-van-r19-miljard

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kaap Agri toon omset van R1,9 miljard

 

Kaap Agri se totale omset volgens sy finansiële state is R1,9 miljard — feitlik dieselfde as in die vorige twaalf maande.

Mnr. George Eksteen, voorsitter van Kaap Agri, sê dit was 'n moeilike jaar vir die landbou, met die tweede agtereenvolgende droogte in die Swartland en produkpryse wat baie laag was. Feitlik alle produkte wat in Kaap Agri se gebied geproduseer word, se pryse word aan internasionale pryse gemeet. Met amper geen internasionale prysstygings nie en die sterk rand is boerdery se winsgewendheid onder druk.

Die wesensverdienste was R133,2 miljoen teenoor die vorige tydperk se R108,8 miljoen. By die wesensverdienste ingesluit is Kaap Agri se aandeel van R102,2 miljoen in die wins van Pioneer Voedsel. Die wesensverdienste verteenwoordig 66,9 sent per gekoppelde aandeel. 'n Dividend van 7,5 sent per aandeel word betaal.

Volgens mnr. Corwyn Botha, besturende direkteur, vorder die integrasie van die twee bedryfsmaatskappye WPK en Boland Agri goed.

Die maatskappy het ook onlangs aangekondig dat hy die bates en besigheid van die Namakwalandse Landboukoöperasie gaan oorneem. Dié transaksie is nog onderhewig aan goedkeuring deur die Mededingingskommissie.

Sou die oorname plaasvind, sal Kaap Agri 122 bedryfspunte hê wat 48 Agrimarkte in stede en dorpe in die Wes- en Noord-Kaap insluit met 'n omset van meer as R2 miljard.

Kaap Agri se algemene jaarvergadering word op 16 Februarie op Malmesbury gehou.

3 Februarie 2006

0
 
 
  • 2180 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Is impaksnelheid vriend of vyand?
  • Oorwinning in water-saak behaal
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction