Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Katoen-kry-n-terugslag

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Katoen kry 'n terugslag

 
Deur NICO VAN BURICK

Nadat vooruitsigte vir katoen twee maande gelede die beste in 13 jaar was, het die wêreld se finansiële krisis en toenemende pessimisme oor katoenverbruik die prysverwagtinge 'n kwaai knou gegee.

Die gemiddelde Cotlook A-indeks ('n aanwyser van wêreldpryse) het in Oktober met 10 VSA sent geval en is nou 30% laer as aan die begin van Augustus en ook op die laagste vlak sedert Mei verlede jaar. Pleks van 'n styging in pryse in 2008/'09, soos vroeër verwag, voorspel die Internasionale Katoen-advieskomitee (ICAC) nou 'n gemiddelde Cotlook A-indeks vir 2008/'09 van 73 VSA c/lb - dieselfde as die gemiddeld vir 2007/'08.

Die stand van die finansiële markte en die verlangsaming in die wêreld se ekonomiese groei kan verbruik egter verder benadeel. Mnr. Hennie Bruwer, uitvoerende hoof van Katoen SA, sê hy is huiwerig om in hierdie onsekere tyd 'n mening te waag oor Suid-Afrikaanse aanplantings vir die nuwe seisoen.

"Die vraag-en-aanbod-situasie is die beste in 'n lang tyd, maar die krisis in die finansiële markte het die bedryf geknou. Almal hoop maar dat pryse teen die tweede helfte van aanstaande jaar sal verstewig."

Lees die volledige artikel in Landbouweekblad se uitgawe van 28 November 2008.

25 November 2008

0
 
 
  • 1230 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Veediefstal: Toerusting 'n probleem
  • Landbou.com-fotokompetisie: Inskrywings 15
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction