Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kikuyu-vergiftig-melkkoeie

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kikuyu vergiftig melkkoeie

 
Deur THEUNS BOTHA

'n Melkboerdery in die Oos-Kaap het 'n verlies van meer as R1,5-miljoen gely toe 175 koeie wat in volle produksie was onverwags weens kikuyu- of kikoejoevergiftiging gevrek het. Mnr. Walter Biggs, hoof uitvoerende beampte van Burlington Farming by Kookhuis, het gesê hulle tydens die Paasnaweek 20 koeie verloor en twee weke later is nog 155 op dieselfde land dood.

Volgens hom word kikuyuvergiftiging deur kommandowurms veroorsaak. "Die kikuyu skei 'n gifstof af wanneer die kommandowurms dit begin vreet en wanneer die koeie op die gras wei word hulle vergiftig." Diere wat erg aangetas is, gaan lê met hulle bene in abnormale posisies en hulle koppe op hulle flanke. Waterige rumenale vloeistof loop uit die neus en mond uit tydens vrektes. Die verloop van die siekte is gewoonlik twee tot sewe dae met meeste vrektes 28 uur na kliniese tekens aanvang geneem het. Daar kan verwag word dat tot 80% van aangetaste diere vrek.

Volgens Biggs is daar geen teenmiddel teen die kondisie nie en vrek die koeie binne ure van vergiftiging. Biggs sê die vrektes het almal net op een land, wat onder spilpuntbesproeiing is, voorgekom.

Hy sê hulle sou graag die karkasse aan die gemeenskap wou skenk, maar die dooie koeie is eerder in 'n sloot begrawe weens vrese dat die vleis nie vir menslike gebruik geskik is nie.

6 Mei 2009

0
 
 
  • 2819 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nog tyd vir kommentaar op AgriSEB
  • Nog forensiese ondersoeke by Land Bank
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction