Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kleiner-koejaweloes-beter-pryse

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 16:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kleiner koejaweloes - beter pryse

 
JOHAN COETSEE

Die 2005-koejaweloes van 22 500 ton (22 080 ton in 2004) was ietwat kleiner as wat verwag is weens verskillende oorsake, maar die voordeel is dat die vraag nou heelwat groter is as die aanbod. Tog sal indringend gekonsentreer moet word op 'n groter produksie, sê mnr. Cornel Grobbelaar, voorsitter van die Koejawelprodusentevereniging.

Hy sê die beleid wat gevolg word, is om saam met verwerkers riglynpryse te bepaal, want dit is belangrik vir boere sowel as verwerkers dat pryse só vasgestel word dat albei partye daaruit voordeel trek. Stabiele pryse en konstante volumes is noodsaaklik vir groei.

Die inmaak- en sapmark was verlede jaar ondervoorsien, wat daartoe gelei het dat verwerkers verskillende pryse aan boere betaal het. Die pryse is beïnvloed deur die tyd van die jaar wat dit betaal is, die vervoerkoste na die fabrieke, die hoeveelheid koejawels beskikbaar en die gehalte van die vrugte.

Grobbelaar sê die binnelandse mark vir vars koejawels is besig om te groei. In 2002 het sowat 4 000 ton na die varsmark gegaan, teenoor 5 000 ton in 2004 en 6 000 ton verlede jaar. Supermarkte koop meestal hul vrugte regstreeks van sekere boere, want hulle stel baie hoë standaarde — vergelykbaar met dié van vrugte wat na lande in die Europese Unie uitgevoer word. Vrugte word self deur die supermarkte rypgemaak en met 'n vervaldatum op die verpakking verkoop. Ook smouse koop regstreeks van die boere en betaal 'n premie bo die fabriekspryse.

Die varsmark benodig heelwat meer koejawels as waarvoor boere begroot, naamlik in die omgewing van 8 000 ton. Dit sal moet aandag kry, meen hy.

Grobbelaar glo dat die produsentevereniging die bedryf nou in 'n redelike mate gestabiliseer het. Omdat die vraag na koejawels die aanbod oorskry, moet daar nou drasties aandag gegee word aan 'n groter produksie. Bemarkers van die verskillende verwerkers en boere moet saam 'n strategiese plan vir groter produksie op die tafel kry. Daar sal ook meer promosiewerk vir dié vrugte oorsee gedoen moet word.

Verder is navorsing nodig om nuwe kultivars daar te stel — veral vir vrugteslaai. Swart ekonomiese bemagtiging moet ook meer aandag kry. Boere sal ook meer aandag moet gee aan die verkryging van Eurepgap-akkreditasie om aan markvereistes te voldoen, meen Grobbelaar.

20 Januarie 2005

0
 
 
  • 1816 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere juig oor reën
  • Tef as ruvoerbron vir skape
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction