Vra vir Faffa

Faffa  

Dr. Faffa Malan kan beskryf word as Suid-Afrika se eerste virtuele veearts. Hy is ’n vorige Landboukundige van die Jaar van Landbouskrywers SA en gewilde vriend van talle boere in Suid-Afrika en sy buurlande.

Vra ‘n vraag


Indeks na alle antwoorde

Regskenner

Faffa  

Mnr. Butch van Blerk praktiseer as prokureur en transportbesorger. Hy dien in kommissies van die Departement van Justisie, die Vereniging van Prokureursordes en die Kaapse Wetsgenootskap.

Vra ‘n vraag



Grond Guru

Faffa  

Dr. Eduard Hoffman is hoof van die departement grondkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy is die sameroeper van 'n span wat vrae oor hierdie onderwerp beantwoord.

Lees asb. hier voordat jy jou vraag opstel.

Vra ‘n vraag



Finansies

Faffa  

Dr. Philip Theunissen is ’n gekwalifiseerde landbou-ekonoom met ’n rekenmeesterspraktyk op Bethlehem. Hy gee onder meer raad oor boedelbeplanning, erfopvolging en boerderybestuur.

Vra ‘n vraag



Dierevoeding

Faffa  

Voermol se span tegniese bestuurders het meer as 65 jaar ondervinding in dierevoeding- en boerdery-spesifieke bestuurspraktyke om winsgewendheid te verseker en oplossings te vind vir probleme met veeboerdery op elke plaas.

Vra ‘n vraag


Indeks na alle antwoorde

Chemikalieë

Faffa  

Dr. Gerhard Verdoorn is die direkteur van die Griffon-gifinligtingsentrum en ’n konsultant vir die landbou-chemiese bedryf. Hy gee raad oor verantwoordelike plaagbestryding en die vergiftiging van mense en natuur.

Vra ‘n vraag



Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights