Brazeed-gras

Vraag:

Ek lees die artikel in Landbouweekblad van die manne wat gras gaan kyk het in Brazilie vanaf Viljoenskroon. Weet iemand waar ek die Brazeed manne aan die hande kan kry in Viljoenskroon?

Antwoord:

Kontak vir mnr. Gielie Nieuwoudt 084 800 0193 – gielie@brazseed.co.za

31 Julie 2012

3068 keer gelees | 9 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Fanie rudolph

2012/09/09 04:41:43 PM

Dag Gielie. Ag buurman ek sukkel vreeslik om informasie te kry aangaande die gras van Brazilie. ek sien jy is n agent kan jy my dalk meer informasie gee aangaande die produk. Dinge soos verkrygbaarheid,koste per ha,min natuurlike reenfal benodig,max hitte en koue verdraagsaamheid watter tyd van die jaar dit geplant moet word. Ek woon tussen Louis Trichardt en Levubu,en het n goeie jaarlikse reenfal, hoewel ek sal besproei as ek moet. Dankie byvoorbaat Fanie.


Fran

2012/09/29 02:42:35 PM

In watter datum van die Landbouweekblad verskyn die artikel ? Kan iemand dringend help asseblief ? Baie dankie Frank Craig Volhard boerdery


Luan Swart

2012/10/13 03:38:30 PM

Het al epos gestuur, maar geen reaksie van hierdie agent nie. Is daar dalk iemand anders wat iets weet, en mens wil help?


Janbez

2012/10/15 06:43:50 AM

Die artikel het in LBW van 20 Julie 2012 verskyn.


Andre nel

2012/10/30 11:07:11 AM

Goeie dag Julle kan my gerus kontak oor inligting rakende brazseed se produkte My e-pos : ajhnel@hotmail.com Groete Andre nel


Gustav Hauptfleisch

2012/11/02 07:42:20 PM

Vir enige navraag i.v.m Brazseed, kontak my gerus vir spoedige terugvoering,gustav@brazseed.co.za. Brazseed groete.


Gustav Hauptfleisch

2012/11/04 10:45:46 AM

Vir enige inligting i.v.m Brazseed en spoedige terugvoering,kontak my gerus op gustav @brazseed.co.za of 0767251882.


Kobus De Beer

2012/11/29 02:45:56 PM

Brazseed. Vir enige navrae in Gauteng en Noord Wes. Kontak my gerus op 083 227 0764.


AC vanZyl

2013/06/19 03:52:05 PM

Ek woon in Namibië , en sal graag meer wil weet en of ons Brazseed ook hier kan benut.

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 12/06/13 19/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2771c 2774c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1440c 1432c down -0.6
Skaapvleis A2/A3 4249c 4300c down 1.2
Varkvleis (gem. prys) 1784c 1792c down 0.4
Braaikuikens 1506c 1506c down 0

Aandele

Pricecheck Flights