Rogsaad as veevoer

Vraag:

Kan Rye-seed vir skape in voerkraal gevoer word? Wat is die risiko vir asidose en indien gevoer, teen watter vlakke?

Antwoord:

 Ek neem aan dat u met “rye seed’ verwys na gewone rog en nie raaigrassaad nie. Rog kan in ’n voerkraalrantsoen vir skape gebruik word en rog kan tot 50 % van die mieliemeel in ’n voerkraalrantsoen vervang.  Rog, soos alle grane, hou ’n asidose-risiko in.  Om die risiko te beperk, moet ’n geskikte voerkraalkonsentraa,t soos Voermol SS200 (V8592), gebruik word en die rantsoen moet geleidelik oor 14 dae aangepas word.  Mengverhoudings vir spesifieke omstandighede word o.a. bepaal deur die beskikbaarheid van grondstowwe en tipe skape wat gevoer word.

* Geskryf deur Hendrik van Pletzen, Tegniese Bestuurder, Voermol, 083456363

5 Julie 2012

1346 keer gelees | 0 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights