Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Dierevoeding / Byvoeding-vir-skraal-koeie-na-kalwing

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Byvoeding vir skraal koeie na kalwing

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 15 November, 2011 - 14:37

Vraag

Ek het 10 koeie wat nou in die Suid-Kaap gekalf het. Hulle kondisie is redelik af as gevolg van minder weiding in die somer. Watter byvoeding (mengsel) kan ek hulle voer om kondisie op te tel. Wag om van julle te hoor. Baie dankie.

Antwoord

Deur: DR. JASPER COETZEE

Indien die weiding droog is, moet daagliks 1.5 kg Voermol Produksielek per koei gevoer word. Indien dit onvoldoende blyk te wees, kan die volgende kragvoermengsel teen ongeveer 3 tot 4 kg per koei per dag gevoer word. Indien voldoende ruvoer (weiding) nie beskikbaar is nie, moet goeie gehalte hooi addisioneel bygevoer word.

            200 kg Voermol SB 100
             50 kg Voermol Procon
             75 kg Voermol Melassemeel
            675 kg gemaalde mielies
         1 000 kg TOTAAL
 
Wanneer dit onbemeste groenweiding is, moet Voermol Supermol teen 1.2 kg per koei per dag gevoer word. Op bemeste groenweiding kan 1 kg Voermol Molovite per koei per dag gevoer word. Indien die koeie nie na wense op Voermol Supermol en Molovite presteer nie, kan dit om die helfte met mieliemeel gemeng word en teen dubbel bogenoemde aanbevole peil gevoer word.
 
Wanneer koeie met of net na kalf skraal is, gaan dit 'n negatiewe invloed op die besetting hê. Om 'n hoë besetting te verseker, moet alle skraal koeie en eerstekalfverse vanaf minstens drie weke voor die aanvang van die paarseisoen vir ongeveer 63 dae een van bogenoemde aanvullings, wat onder die spesifieke omstandighede die geskikste blyk te wees, gevoer word.
 
Geskryf deur: dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur, Voermol Voere (jasperco@iafrica.com)
 
15 November 2011

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1087 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SA landbou se vermo
  • Petisie oor plaasmoorde oorhandig
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction