|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 17:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Wat is die beste raad teen lewerslak sonder om melkproduksie te affekteer of dat daar enige melkontrekkingsperiode na toediening is? Werk 'n middel soos diatomiet as 'n voerbyvoegsel teen interne parasiete?
Maxiwol Readymix kan nie gebruik word om 'n volledige Lammerooirantsoen te meng nie, want dit is 'n klaargemengde lek met 'n hoë soutinhoud. Indien dit gebruik word om 'n volledige Lammerooirantsoen te meng, sal die soutinhoud daarvan te hoog wees. As gevolg daarvan sal die ooie nie voldoende hoeveelhede van die rantsoen inneem om aan hulle behoeftes te voldoen nie. Die risiko bestaan ook dat hulle te veel sout kan inneem wat tot oormatige uierswelsel (uieredema) aanleiding kan gee wat bies- en melkproduksie kan benadeel en ook metaboliese siektes soos byvoorbeeld domsiekte en melkkoors kan "trigger." Vir volledige antwoord lees onderstaande pdf. Geskryf deur: dr. Jasper Coetzee, Tegniese direkteur, Voermol Voere (jasperco@iafrica.com) 6 Junie 2011
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24