|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 17:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Wat is die rol van prikkelvoeding by ooie? Dr. Jasper Coetzee antwoord dié vraag.
Vraag:
Wat is die rol van prikkelvoeding by ooie?
Antwoord:
Prikkelvoeding verhoog die lampersentasie van ooie met ongeveer 10% tot 25% en word altyd, maak nie saak wanneer gepaar word nie, aanbeveel.
Klik op die skakel onderaan vir dr. Jasper Coetzee se lesing oor die rol van prikkelvoeding by ooie. Dit is in PDF-formaat.
21 Julie 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24