Die persoon wat alles weet is Hendrik Botha en sy seun, te Swartberg, Griekwaland-Oos.
Hulle boer nou al lank met verskillende stelsels en het die praktiese ondervinding.
Boere besoek hulle gereeld.
Kontak hulle by:
harmonie@venturenet.co.za
22 Februarie 2012
Vraag:
Is dit moontlik om hidroponiese groenvoer se voedingswaarde te verhoog deur bv. organiese bemesting deur die spuite aan te vul?
Antwoord:
Die antwoord is ja en nee. Dit hang af van die voedingswaarde en samestelling van die organiese bemesting en of 'n chemiese bemesting nog steeds toegedien gaan word. Vir meer inligting in die verband skakel met 'n Tegniese verteenwoordiger van een van die kunsmismaatskappye.
Geskryf deur: dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur. Voermol Voere (jasperco@iafrica)
25 Februarie 2012
Lees ook ander antwoorde deur op Indeks na alle antwoorde te klik
Onder Beeste klik op Voeding en dan op Groenvoer

Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)