Weimielies vir skape?

Vraag

Ek wil graag weet watter tipe weimielie om te plant vir skaapvoer doeleindes. Ek is in Pretoria Oos omgewing, reenval so 800-1200mm per jaar. Geen besproeiing. Is besmesting nodig? Grond is baie hard, bietjie klipperig en klei-agtig.

Baie dankie vir 'n uitstekende diens wat julle hier lewer.

Michelle

Antwoord

Ek het die volgende kontaknommers op die NWKV se webwerf www.nwga.co.za  gekry. Die NWKV het kundiges op Ermelo wat jou sal kan adviseer:

Jacques Janse van Vuuren
jacques@askit.co.za     

Esmé Jacobs
082 341 7086

Jan Bez, landbou.com

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen