BTW op huurgrond?

Vraag:

Die verhuurder is nie geregistreer vir BTW en ons wel. Wat moet die huurbedrag wees BTW in of uit?

Antwoord:

’n Persoon wat NIE vir BTW geregistreer is nie, MAG NIE BTW hef op verkope nie. Daarom sal die huur wat julle betaal dus BTW uitsluit en daar is ook geen BTW wat julle as ’n inset kan terugeis nie.

Geskryf deur dr. Philip Theunissen (philip@computus.co.za)

1 Augustus 2012

1853 keer gelees | 0 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights