Baalkontrakte

Vraag

Ek is 'n baal kontrakteer en sukkel om kontrakte te kry, waar moet ek adverteer en soek? Kan u dalk help?

Antwoord

Adverteer gerus in Landbouweekblad se Geklassifiseerde advertensies. Dit is baie gewild. Jy kan ook ‘n advertensie aanlyn invul en betaal.
http://www.landbou.com/geklassifiseerde_advertensies 

Op dié webbladsy is ook nommers van personeel wat jou kan help met die plasing van ‘n advertensie.

Jan Bez, landbou.com

2 September 2010

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen