Finansies

Begroting vir Merino en Angus

Vraag

Ek wil n Merino boerdery vertakking begin met sowat 500 ooie en ook n Angus kudde van ongeveer 250 koeie . Waar kan ek inligting kry aangaande n begroting? Ek is van Darling omgewing. Byvoorbaat, dankie.

Antwoord

Besoek die webwerf vir meer besonderhede:
http://computus.co.za/Publikasies/Vertakkingsbegrotings15.pdf

Sterkte


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.