Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Finansies / Bereken-produksiewaarde-van-grond

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Bereken produksiewaarde van grond

Ingestuur deur Janbez op 12 Maart, 2009 - 11:26

Vraag

Hoe word die produksiewaarde van 'n plaas bepaal en watter faktore raak die waarde van 'n plaas, soos mynbou-aktiwiteite en grondeise?

Antwoord

Deur: Dr. PHILIP THEUNISSEN

Vraag:

Ek is tans besig met 'n projek vir my meestersgraad by die PUK waar ek 'n program moet skryf wat die produksiewaarde van landbougrond uit moet werk. Ek wil net basiese inligting bekom: (1) kan doktor dalk vir my sê hoe julle op die oomblik die produksiewaarde van 'n plaas bepaal (2) en watter faktore affekteer die waarde van 'n plaas, soos mynbou-aktiwiteite, grondeise ens.
Ek moet bepaal watter van die faktore dra die grootste gewig m.a.w. watter van die faktore verminder en vermeerder die waarde van die grond die meeste. - SD van der Merwe (20064063@student.nwu.ac.za)

Antwoord:

Die produksiewaarde van grond is 'n doodgewone som van terugbetaalvermoë wat jy met die PV-formule van Excel kan bereken. Hierdie formule gebruik drie faktore naamlik 'n verdiskonteringskoers (rate), 'n termyn (nper) en 'n paaiement (pmt). In plaas van om die PMT te gebruik, stel jy die PMT nou as die jaarlikse netto inkomste wat die plaas kan oplewer. Die RATE is dan jou aanname oor 'n geskikte rentabiliteitskoers wat die kapitaal moet kan oplewer. Die NPER is jou periode wat jy ag die grond homself moet kan terug betaal. Ek werk gewoonlik op 20 jaar. Die antwoord wat jy kry is dus die waarde wat die netto inkomste oor 20 jaar teen 'n verdiskonteringskoers kan afbetaal.

Nou kom die aannames:

  • Jy moet 'n aanname oor die wins maak vir 20 jaar en dit kan baie deur toekomstige pryse beïnvloed word.
  • Jy moet 'n aanname oor die verdiskonteringskoers maak vir 20 jaar. My eie aanname is dat jy ten minste die beleggingskoers van 'n deposito by die bank moet kan behaal plus 'n verdere ongeveer 3% vir risiko.

    Die produksiewaarde wat jy so bereken stem nooit met die markwaarde ooreen nie want verskillende kopers maak verskillende aannames oor toekomstige pryse en rentekoerse. Verder sal ligging ook 'n rol speel. As 'n boer 'n buurplaas koop sal hy 'n premie daaraan koppel en meer betaal as iemand wat ver daarvan af geleë is. Iemand wat dalk 'n groot gedeelte kontant kan betaal gaan ook 'n premie aan die prys koppel as iemand wat die totale bedrag moet leen. Iemand wat die plaas se paaiemente uit ander bronne kan kruissubsidieer sal ook meer betaal as iemand wat die paaiement in totaal uit die plaas se inkomste moet betaal.

    Dan word die uiteindelike prys ook bepaal deur die beleggingswaarde van die grond. Grond word al skaarser en as die plaas nog die moontlikheid het om later dorpsgebied of 'n gholflandgoed te kan word sal daar 'n beleggingswaarde wees wat bo op die produksiewaarde gevoeg kan word.

    Die produksiewaarde is dus 'n eenvoudige som. Die uiteindelike markwaarde is baie meer kompleks wat baie van die verskillende kopers se aannames en persepsies gaan afhang.

  • Geskryf deur dr. Philip Theunissen, www.forensies.com

    12 Maart 2009

  • 0
    Geen gradering nie
    Jou gradering: Geen
    • 2621 keer gelees
    Nuwe inskrywing

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • John Deere-winkel gewild op Nampo
    • Boer aangerand oor begrafnis

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • UP: Kortkursus in Besproeiingsbestuur
    • Landbouweekblad, 26 Maart 2010
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction