Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Finansies / Berekening-van-paaiement-vir-huurplaas

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 17:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Berekening van paaiement vir huurplaas

Ingestuur deur Janbez op 30 Julie, 2008 - 13:03

Vraag

Is daar 'n basiese formule vir die berekening van die huurpaaiement vir iemand wat graag 'n plaas wil huur? 'n Kundige verduidelik.

Antwoord

Deur: Deur dr. PHILIP THEUNISSEN

Vraag:

Ek stel daarin belang om 'n plaas te huur. Ek weet huurplase is skaars, maar so nou en dan is daar wel ene beskikbaar. Ek merk ook dat baie huurplase deesdae op tenderbasis aangebied word. Ek wil graag by u uitvind of daar 'n basiese formule is vir die bereking van die huur paaiement (jaarliks, maandeliks, ens.) Ek het wel op 'n webwerf afgekom waar só 'n formule gegee was, maar dit was van toepassing op Australiese plase. Basies het dit neergekom op 'n persentasie van die waarde van die grond per hektaar. Is daar ook so iets vir ons in Suid-Afrika - Franscois Ferreira (franscois_ferreira@hotmail.com)

Antwoord:

Daar is twee maniere om 'n huurpaaiement te bepaal. Ek stem eerstens saam met die Australiese metode. Die redenasie is dat as jy, as eienaar, die grond verkoop (vir bv. R4 000) en die geld in die bank gaan belê teen 10% rente per jaar, sal jou geld R400 per jaar verdien.

As jy, as huurder, meer as dit betaal, kan jy op jou beurt net sowel R4 000 by die bank gaan leen en die grond koop terwyl jou rente aan die bank dan R400 per jaar sal wees.

Jou kapitale delging gaan dan 'n kontantvloei-implikasie meebring, maar jou bedryfsuitgawe bly dieselfde, of jy huur of rente betaal. Vraag en aanbod kom nie noodwendig altyd by hierdie metode uit nie en die tweede metode sal dan wees wat die huurder dink hy uit die grond kan verdien.

As een moontlike huurder dink hy kan meer as 'n ander verdien, sal hy gevolglik bereid wees om 'n hoër bedrag te betaal. Die vertakking sal ook 'n rol speel. 'n Aartappelboer sal byvoorbeeld meer vir huurgrond aanbied as 'n mielieboer, omdat sy inkomste daarop hoër gaan wees.

Die tendermetode sal dus vir almal geleentheid gee om volgens inkomstepotensiaal te kan tender en die hoogste bieder gaan die huurkontrak kry.

  • Geskryf deur dr. Philip Theunissen, www.forensies.com

    30 Julie 2008

  • 4.5
    Gemiddeld: 4.5 (2 votes)
    Jou gradering: Geen
    • 3502 keer gelees
    Nuwe inskrywing

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • John Deere-winkel gewild op Nampo
    • Boer aangerand oor begrafnis

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • RPO aanvaar vleisheffing
    • Wolmark vertoon steeds sterk
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction