|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 17:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Casper
Ek het 'n plaas gekoop 371ha,want baie meer gewaardeer is , as waarvoor ek hom aangekoop het, die orige kapitaal van die lening wou ek leen om die boerdery te kan beging, maar dit is duidelik 'n probleem vir nuwe boere vir die ekstra kapitaal,op die oomblik is ek nog werksaam by 'n pluimvee maatskappy , ek het drie ander eiendomme ook as sekuriteit, my probleem is dat ek sukkel om ekstra kapitaal te kry,om my boerdery te kan begin, ek het net 130 skappe nodig om my plaas mee te kan betaal, maar my plaas kan 250 skappe dra.
Ek soek net raad waar om te kan gaan aanklop,vir hulp.
Baie Dankie
My beste advies is dat jy vir 'n begin by Landbank aanklop. Mag dalk snaaks klink om hulle aan te beveel maar hulle is besig om hulle huis in orde te kry en het twee tipes lenings speisifiek vir vee-aankope.
Geskryf deur dr. Philip Theunissen philip@computus.co.za
19 Maart 2010
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24